Afrikaans Klanke Flitskaarte
5.6 | 1.3
Hierdie afrikaanse flitskaarte bevat ABC, dubbelklanke en drieklanke.
Die stem is gedoen deur 'n grondslagfase onderwyseres om seker te maak die klanke word korrek uitgespreek. Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.